In jou gesig is ‘n sterrestelsel Ek is ‘n kind wat na die sterre kyk As jy jou hande deur my hare vryf In die donker voel ek weerloos Voel ek weer klein As die storm weer begin sanik Die berg brand En die boom omwaai En as die vlamme aan my gordyne lek Dan skryf ek vir ons ‘n nuwe plek Want as die weer weer kom Sal dit kom om te bly Ek ken die skaamte en die kwesbaarheid Ek onthou ons het hardop gebid En ek onthou ons het in ons skoolklere gevry” - FKP
Venue: The Nutcracker Country Venue
Videograwe: Bravo&Thatcher
MUA: Annie B Makeup Studio
Hair: N&E Hair & Beauty Studio
Band: Monkeys Wedding
Dj’s: MSM Productions